|
Zalm Steak Met Honing
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 2 personen
Ingredienten: 2 Salm Steaks -
1/4 koppie heuning -
1/8 teelepel droe mosterd of 1/2 teelepel reeds gemaakte mosterdvan jou keuse -
1/4 teelepel vars gerasperde gemmer of 1/8 teelepel droe gemmer
(volgens smaak) -
sap van een suurlemoen -
1/2 teelepel vars gerasperde suurlemoen skil -
Sesamsaad -
vars of droe pietersielie
Voorbereiding: Verhit die oond tot 165 grade C.
Bereidingswijze: Smeer ′n oondbak met botter, en plaas dan albei steaks langs mekaar in die bak.
Meng die heuning, mosterd, gemmer en suurlemoen. Smeer of gooi dit oor die steaks. Sprinkel dan die sesamsaad bo oor en versier dit met die pietersielie.
Maak die bak toe met foelie en bak dit vir 15 minute teen 165 grade C. Haal dan die foelie af en bak dit vir ′n verdere 10 minute of totdat dit skilferig lyk. Dit moet bruinerig gebraai wees, maar nog steeds sappig.
|
|
|